Why death, do you come to claim,
stealing time like a wanton bane?
We cry in defiance, Not ready! Not yet done!
We believe we are too young to set our sun.
But, one death guilty, we all are,
almost acceptable, when the day is still far.
Definitely not fair when early you thieve,
when we're not yet eager to leave.
But 'young' and 'untimely' is only defined
when our dreams and destinies are misaligned.
Our true purpose is obscured by fear,
when all we see, is what is near.
In the sunset flickers a new sunrise,
a new body exchanged for one demised.
A gift, a forever time that can't be taken,
ready or not, you shall surpass when you awaken.
Hush and know that you'll be ready,
Upon your hour your soul will be steady
to soar into the bliss, one we dare not fathom yet
for if we did, we'll wish our sun to prematurely set.
And for those that wait and remain,
grant this soul the ultimate gain.
Wait your turn and renew your trust,
dying, is an extraordinary birth and ready you must.
GEREED
Dood, hoekom kom jy vroeg soek,
jy steel tyd soos 'n listige vloek
ons huil en stry : Nie gereed! Nog onklaar!
ons son kan nog nie sak, te jonk ons jaar
Maar een dood skuldig, is elkeen gewis
ons aanvaar dit as die dag nog ver weg is.
Beslis onregverdig as jy skielik kom eis,
wanneer ons nog nie ywerig is, vir die reis.
Jy sê, 'te jonk' en 'ontydig', maar dis geskat,
op jou drome wat uit lyn is, met jou pad,
Ons doel is duister in ons vrees,
as ons net wat naby is, wil lees.
In die aandgrou flikker 'n oggend son,
'n nuwe liggaam vervang een reeds oorwon.
'n Kado! 'n Ewige onsteelbare tyd is deel van jou storie
of jy reg is of nie, ontwaak sal jy, in al jou glorie.
Stil nou en weet, dat jy gereed sal wees,
in jou laaste uur moet jy glo in jou gees.
Om te sweef na saligheid, want ons nie nou durf verstaan
want dan sal ons dadelik, soontoe wil gaan.
En die wat wag en agterbly, moet gun
hierdie siel die hoogste win.
Wag op jou beurt en hernu jou vertroue gedy,
want die dood baar heerlikheid en gereed moet jy!
L. Spies
7 Sept 2020
Comments